Guitar tablature for Liela se Kitaar by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Liela se Kitaar
Album: Blameer dit op Apartheid
Kunstenaar: Koos Kombuis
Getab deur: Frostie

Liela se Kitaar - Koos Kombuis

               Am        D E
Bloed op die osoonlaag
                        Am D E
Skadu's teen die muur
               Am    D E
Martelaars in Moskou
                Am   D E
Naturelle in Napier
              Am   D E
Vlamme op die son
                      Am D E
Vakansies by die see
                       Am    D E
'n Grenspos in die boendoes
                       Am  D E
En 'n besem wat bly vee en vee en vee

KOOR:
                      D
Sy's die somerreen se wysie
         A                E
Sy's die boervrou van die bar
                         D
Sy's die wipstap van die wolwe
        A              E
Oor die vlaktes van De Aar
                    D
Ek hoor haar in die knars
         A            E
Van elke boemelaar se staar
                 D      E
Dis die amaroela klanke
                Am   D E
Van Liela se Kitaar


Daar's skinheads op die straat
Daar's gletsers op die maan
Daar's Arabiere op die stasie
Wat Arabies kan verstaan
Daar's 'n figure in die alleys
Daar's kreune uit die steeg
Daar's dolfyne op die platteland
Hulle oe" is woes en leeg

KOOR:


Bloed op die osoonlaag
E-mail in jou kies
Die junkies by die take-away
Is hoog op hoesstroop en hasjiesj
Skyscrapers val soos dominoes
Op die vampires van New York
God se^, "Dis die einde!"
Die duiwel se^: "O, fok!"

KOOR:

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------