Guitar tablature for Kaptain koebaai by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Kaptain Koebaai
" Elke boemelaar se droom "

Tabed By: Lorentz Von Czapiewski " fender1@mweb.co.za "

Standard Tuning

Chord used: A   x02220
            D   xx0232
            Em  022000

               D                    A
Daar's 'n geritsel onder die blare
        Em                 G
Daar slaap Kaptain al die jare
        Em                        A
Met sy vrou sonder tande en kroeshare
        D                   A
Geen idee van die dag of maand


Sy Baadjie is verslete

Sy lyf al hoe meer vol skete

Maar daar was altyd nog 'n varkkop vir ete

Tot vanaand

CHORUS
D                    A Em G
Hallo Kaptain, koebaai
            D       A                      Em  G
Waar die maan onderstebo deur die wolke draai
D                     A
Onder die brug van sugte
          Em                G
Ver van Coetzenburg se ligte
          Em          A             D
Het jy vanaand jou laaste gif geswaai
                A
Jou pil gedraai
                Em G D
Kaptain Koebaai


Groet jou gees nog die studente

Om te vra vir brood en sente

Nog net 'n maand oor tot die lengte

Se warmer weer


Staan jy dan nooit weer op die braak op nie

Maak jy dan nooit meer saak nie

Gaan jy dan nooit meer skree : " Niks makie "

Wat makeer


REPEAT CHORUS


Wie's die man in die donker jas

Wie stempel nou jou laaste pas

Wie red dan nog jou bas

As die Rivier rug-oor-kop draai


En tussen klippe en koerante

Gryp na sterre en diamante

En roggelend reis soos Dante

Jou blou train hemel toe klaar gelaai


REPEAT CHORUS

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------