Guitar tablature for Daar's 'n wind wat waai by Volksliedere
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Volksliedere - Daar's 'n Wind Wat Waai
--------------------------------------

           G
Daar's 'n wind wat waai

Soos hy nou daar waai

Hy waai my jas
         D
Teen 'n taaibos vas

Hy waai my hier

Hy waai my daar
                        G
Hy waai my hare sommer deurmekaar

                        D
Stadig, stadig oor die klippetjies
                               G
Die re�n val sulke wonderlike druppeltjies
                              D
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
                          G
Bokkie, jy moet huis toe gaan


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en Wp du Plessis hier. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------