Guitar tablature for Reen by Adam Tas (tabbed by janniebisschoff)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Reën – Adam Tas
G
Versteek die drome van jou hart
       Am  
In die skadu's van 'n kremetart
      C               D              G
En ek hoop Jesus hang wolke teen die blou
Want ek stuur vir jou die donderweer
      Am
Op 'n visarend se rug meneer
      C             D            G
En ek bid dat hy sy pad huis toe onthou

      C                      G
En ek leer vir jou sondaarsgebede
    C                             G
Met soggens vir hoop en saans vir vrede
      Am              D
En ek worstel met die engel
       G      Am       Em
In die nag se swartste uur
    C           D
Vra Jesus vir genade
       C      D       G
En dat Hy vir jou die reën stuur

Mag die saad wat jy met jou mond plant
Tot by God se ore rank
En weergalm teen die hemel se plafon
Laat die vonkel in jou oë jou lei
Na 'n karnaval waar liggies skyn
En die happiness jou daar verstom
Mag jou dagbreek sonder kommer kom
Geel soos God se sonneblom
En die sonlig sagkens op jou skouers rus
Miskien is ek die laaste een
Wat God mag vra om jou te seën
Maar die woorde is 'n Bloedsbelydenis

Koor X2

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------