Guitar tablature for Pieter Van Zyl by Robbie Wessels
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Kunstenaar: Robbie Wessels
Liedjie: Pieter Van Zyl
Album: My Vissermanvriend Se Pa
getab deur Mars

Hiers die chords wat in die song gebruik word..
    C     G     F     F*
e|-----|-----|-----|-----|
B|-----|-----|-----|-----|
G|--5--|-----|-----|--10-|
D|--5--|--5--|--3--|--10-|
A|--3--|--5--|--3--|--8--|
E|-----|--3--|--1--|-----|

luister maar net na die song vir die regte strumming

C   C       G  C
1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan
     C
hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer
 G        C
en te bedonder waar hy kan

       F        C
sy kop is van hout, die reageer op 'n springbok se fout
    G         G
en die bokke raak benoud

die ref voel fokol vir die groen en goud

   C        F*
o, referee, referee, my arme broer
     G     F
gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
  C        F*
want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
      G      F         C
en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer

C  C        G    C
Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig
       C
hy't vas besluit, 'n ref sal skyt
       G       C
wat sy hand vir 'n springbok lig

   F          C
brandewyn op die trein, het die manne gebruik vir die pyn
     G       G
en Pieter se groot vriend Steyn

het hom gedare dat die ref verdwyn

   C        F*
o, referee, referee, my arme broer
    G        F
ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer
 C        F* 
want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer
   G      F      C
veral as sy vriende hom 'n brandewyn voer

C C   G         C
1652, Securicor, het die bokkebond gaan l�
    C
Piet Van Zyl, het sag gehuil
   G   C
en vir sy liefste vrou ges�

    F       C
pak al jou goed, om gaan verdrink in die bokke se bloed
   G     G
maar sy vroutjie s� met moed

Corn� Krige se wraak is soet

   C        F* 
o, referee, referee, my arme broer
     G     F
gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
  C        F*
want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
      G      F     C
en as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer..

######

**hoop dis okay, e-mail my gerus mariusvanwyk22@yahoo.com


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------