Guitar tablature for Rugbyland by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Rugbyland
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Se 44 Gunsteling treffres
Getab deur: Frostie

Rugbyland - Leon Schuster

C
Wintertyd is rugby tyd
   G              C
Jy hoor die krete wyd en suid
                  Am
Van Ellispark tot Nuweland
   G               C
In stede en op die platteland

             F
Want oor die veld
            C
Is darem 'n lekker ding
   G
Om laag te vat
   C
En hoog te spring
F
Bring jou kant
       C
Met 'n bal in jou hand
     G             C
Want hierdie is my rugbyland

Koor1:
F            C
Rugbyland o, rugbyland
   G               C
My biltong hand is aan die brand
   F              C
My vingernaels is afgekou
       G
Met 'n hup en 'n stoot
      C
En 'n nou-nou-nou!


Hou daai ding van my lyf af
Of ek kap hom stomp met 'n byl af
Of ek saag stomp met 'n saag af
Of ek vyl hom stomp met 'n vyl af
Ek loop daar om die taaibos
Want ek hoor hiers 'n groot papegaai los
Laat staan sulke dinge laat staan
Laat staan sulke dinge laat staan


Want oor die veld
Is darem 'n lekker ding
Om laag te vat
En hoog te spring
Bring jou kant
Met 'n bal in jou hand
Want hierdie is my rugbyland!

Koor1:

(Dan die kommentaar oor Naas)

Koor2:
C
Skop skop Naasie
               G
Skop al wat 'n bal is
C            F
Wie gaan nou skop skop?
     G            C
Want Naasie is in Dallas

C
Naas doen 'n oudisie
                    G
Die Cowboys soek 'n held
     C             F
Eers skop hy vir Polisie
     G
Maar nou skop hy vir...

Koor2:

Naasie is 'n Bokkie
Hy word oral bewonder
Maar soms raak hy so cocky
Dan wil almal hom...

Koor2:

(En dan Ziggy)

Koor1: X2

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za




---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------