Guitar tablature for Dis te laf by 12hz
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

12hz - Dis Te Laf
-----------------

E              
Hoor jy hoe die mense praat

Hoe klein hul stories raak

Dit word 'n heeldag saak

Maar heeldag is te
E
Kort vir als wat ons moet maak

En kyk hoe lewens kraak

As die kwelling hul verlaat

        A
Dis te laf vir my

Dis te laf vir my

Dis te laf vir

My dag het al aangebreek
Ek voel die son my kweek
En ek wil die nou hoor breek
Ek wil die nou - nou
Staan ons heeltemal alleen
En als is om ons heen
En stilte orals re�n

Dis te laf vir my
Dis te laf vir my
Dis te laf

    B      A
Onthou jy toe ek jou aangeraak het

Kan jy dit
    B        A
Onthou jy toe ek jou nog vermaak het
     E
Hoe gelukkig jy geraak het
        B
Toe ons nog graag gepraat het
    B      A
Onthou jy toe ek jou aangeraak het
               
Kan jy dit
   B                         A
Onthou jy toe ek jou nog vermaak het
     E
Hoe gelukkig jy geraak het
      B
Toe ons nog saam geslaap het

Hier's ons almal lewend dood
Ons maak geraamtes groot
Met 'n plekkie om te woon
Is ons tydelik aan die
Woorde het ons sleg verraai
So gou soos saaiers maai
Word ons asems omgeblaai

Dis te laf vir my
Dis te laf vir my
Dis te laf vir

Myle het tussen ons kom l�
Ek wil 'n oomblik h�
Dit word 'n heeldag saak
Heeldag is te min vir als wat ek wil maak
Ek voel my lewe kraak
As die kwellings hul verlaat

Dis te laf vir my
Dis te laf vir my
Dis te laf

Onthou jy toe ek jou aangeraak het
Kan jy dit
Onthou jy toe ek jou nog vermaak het
Hoe gelukkig jy geraak het
Toe ons nog graag gepraat het
Onthou jy toe ek jou aangeraak het
Kan jy dit
Onthou jy toe ek jou nog vermaak het
Hoe gelukkig jy geraak het
Toe ons nog saam geslaap het


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------