Guitar tablature for Awb tiete by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Koos Kombuis - AWB Tiete
Vanaf Blameer dit op apartheid album

|----------------------------------------------------------
|----------------------------------------------------------
|----------------------------------------------------------
|----------------------------------------------------------
|--0-0-3-0-----------0-0-3-0--3/5-5-5-3--------------------
|-----------3-3-0-3----------------------------------------

|----------------------------------------------------------
|----------------------------------------------------------
|----------------------------------------------------------
|----------------------------------------------------------
|-0-0-3-0-----------0--------------------------------------
|----------3-3-0-3-----------------------------------------

Die chords vir die res van die song is maar basies

Am (speel bar chord)
G  ( �     �    �  )

Dan vir chorus speel
A5   G5   (Power Chords)
En dan
 G5
Vir die �AWB, AWB, AWB� deel.

Lirieke :

Vers 1:
Ek sien haar in haar leathers op die rand van die stoet
Met haar stewels wat kan opryg en haar siel vol moed
Sy�s dapperder as Rambo, net jammer sy�s so vet
Maar dis mos wat ek laaik, lekke warm in die bed

Refrein :
Ek laaik daai grote griete
Met hulle AWB tiete
Gee my daai grote griete
Met hulle AWB AWB AWB AWB
AWB tiete

Vers 2 :
Opgedres in khaki marsjeer sy deur die straat
Sy�s die moeder van �n volk en sy�s van als paraat
Ek sien haar wen in rofstoei, ek sien haar wen in boks
Ek sien haar wen in rugby met of sonder toks

Refrein :

Verloof aan patriotisme, bedwelm deur geloof
Sy sal haar jare offer in die bed of voor die stoof
Sy�s vyf punte op die Richterskaal as sy die straat af loop
En as sy sing uit volle bors bars daar hier en daar �n knoop

Refrein :

Hulle noem haar vrou en moeder, hulle noem haar hoer
Vakansies gaan sy sommer met �n bus op toer
Sy dra vyf-meter bikini�s as sy swem voor die braai
Sy rook Gunston sonder filter�
Sy kan �n yskas op �n trok laai�

Refrein :



Ja ek weet die is maar baie rof getab, maar die basiese struktuur is darem daar.  Dit laat plek vir eie idees.  Mail maar as engige iets anders het om by te sit.

Shot!
Jan Plank
jhs@telkomsa.net

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------