Guitar tablature for Pale toe by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Pale toe
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Se 44 gunsteling treffers
Getab deur: Frostie

Pale toe - Leon Schuster

C
My vrou het 'n manier
   F
As ek die aand ontspan
       G
Met 'n lang glas koue bier
        C
Soos 'n moee man mos kan
       F
Om oor alles uit te vra
       C
Van my lewe en my werk
       F
Daar's dinge wat haar pla
          G
So het ek lankal opgemerk

   C
'n Duisend vrae val
    F
Dit maak my ore seer
   G
Ag man dit maak my mal
   C
Ek het geen antwoord meer
    F
Dan kry ek toe 'n plan
    C
Dit was verlede maand
   F
My vrou se tong vat vlam
      G
"Waar was jy gisteraand?"

Koor:
          C        F
En ek se^ pale toe pale toe
   G                 C
So nader na die pale toe
         F
Pale toe pale toe
   G                 C
So nader na die pale toe

Nou vra my vrou nie meer
Hoekom? en waar? en hoe?
Want elke liewe keer
Hoor sy net pale toe
Maar toe begin ek merk
Dit het my so ontstel
Die baas daar by die werk
Begin ook vrae stel

Sy bloed wou altyd kook
Swaai woedend kwaad sy hand
As ek 'n draai wil loop
met die oggend se koerant
Toe kry ek nog 'n plan
Neem weer die sportblad saam
Hy skree af in die gang
Man, waarheen wil jy gaan?

Koor:


Ag nee man dis mos sleg
Besef ek na 'n tyd
Die vrae is alles weg
Toe gaan ek rugby kyk
Want daarso langs die veld
Kan duisende jou pla
As almal vir die held
Vir nog 4 punte vra

Die wedstryd was maar saai
Die skare was gedemp
Dis toe dat ek laat waai
Sonder broek en hemp
Toe gryp die ore my
Hier aan my linker been
En toe die vangwa ry vry ek
Waar vat jy my nou heen?

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------