Guitar tablature for MadeleinMadelein by Piet van Wyk de Vries (tabbed by 606329Erick)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Hierdie is 'n great song wat na bietjie oefen met die strumming jou sal meevoer as jy dit sing en speel. Great ding is jy hoef nie regtig 'n fantastiese sangtalent te hê om iemand hiermee te bekoor nie, die woorde sê alles! Jy kan tot die naam verander!

Die song is geskryf en oorspronlik gesing deur Piet van Wyk de Vries, maar al wat ek tot my beskikking gehad het vir die uitwerk hiervan is Mathys Roets se weergawe.

Geniet Hom!




MadeleinMadelein

Intro: D A Bm G

D         A          Bm
Jy en jou oë, en jou lag
         G
Deur jou trane
D         A            Bm
Jy en jou hart, wat jy dra
       G  
Op jou mou
               
Nog al die jare

Koor:
D       A
MadeleinMadelein
               Bm           G                      
Daar’s te veel mense in die wêreld tussen jou en my
D       A
MadeleinMadelein
              Bm            G                            
Daar’s te min sterre in die hemel om op te wens vir ek en

D          A             Bm
Jy met jou skoene in jou hand
       G                           
In die rok wat jou ma gemaak het en
D         A           Bm  
Jy en jou siel wat jy verkoop het
        G
Aan die eerste engel wat opgedaag het

(KOOR)

(Solo) D  A

            Bm         
ek droom ek soen jou soen jou
                 G
Soen jou soen jou
    D           A
Vir jou in die somer
             Bm
Met my hande in jou hare
         G
Ek en jy deurmekaar deurmekaar deurmekaar

    D          A            Bm
Vir jou op jou mond met jou naam
      G
Op my lippe
    D          A            Bm  
Vir jou op jou hand oor jou hart
                        G    
Met jou vingers vas oor al die stukke
D       A
MadeleinMadelein
               Bm           G                    D
Daar’s te veel mense in die wêreld tussen jou en my
       A
MadeleinMadelein
              Bm            G                             D
Daar’s te min sterre in die hemel om op te wens vir ek en jy

D       A
MadeleinMadelein
           Bm                           G
Hoe kan ek sê vir jou wat ek wil sê vir jou
D       A
MadeleinMadelein
           Bm
Daar is ‘n plek
           G                                     D
Daar is ‘n plek in my hart waar ek nog droom van jou

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------