Guitar tablature for Dis Daai 20 Minute by Heinz Winckler (tabbed by SA_Chick92)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler

Hierdie is my eerste tab so dit is seker nie die beste nie. Maar ek het probeer en gedink ek sal dit maar deel :)


Intro:


e|---------------------------------------
B|-3-5-5-3-6-5---3---------3-5-5-3-6-5----
G|-------------5----------------------5--
D|---------------------------------------
A|---------------------------------------
E|---------------------------------------


Verse:

C
Die lang pad huis toe le nog voor

                                     F      G    
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor

C
Ek weet dis laat, baby lekker slaap

                                           F     G
Ek sal jou met n soen kom wakker maak. Hmmm



Pre-Chorus:

e|-------------
B|-------------
G|-5-7-5-4-5-2-
D|-------------
A|-------------
E|-------------   x2

Al waar aan ek kan dink

Ja al waar aan ek kan dink


Chorus:

         C
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan

         Am
Dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam

          F                   G        
Ons le en kyk na mekaar, daai stil voor die storm

           C               G
Ek kan die heel dag na jou staar

         C
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai

        Am
Dis jou wakker word oe wat jou droom veraai

   F                  G
Le nog n minute, daai stil voor die storm

        C
Steel n oomblik of twee


Verse 2:

C
Ek wag vir die liggies van die stad

                                           F     G
Die maan se straale verlig die kronckel pad

C
Sing saam met die songs op die radio

                                        F        G
En elke woord laat my dink aan my en jou


Pre-Chorus:

e|-------------
B|-------------
G|-5-7-5-4-5-2-
D|-------------
A|-------------
E|-------------   x2


Al waar aan ek kan dink

Ja al waar aan ek kan dink



Chorus:

         C
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan

         Am
Dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam

          F                   G
Ons le en kyk na mekaar, daai stil voor die storm

           C               G
Ek kan die heel dag na jou staar

         C
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai

        Am
Dis jou wakker word oe wat jou droom veraai

   F                  G
Le nog n minute, daai stil voor die storm

        C
Steel n oomblik of twee


Break:

G
15 kilometer voor ek langs jou le

Am   F
Voor in kruip tyd

          C
En ek die deur toe sluit

G
10 minute is wat die GPS se

Am  F
Dan gaan ons twee

C
Lepel le


Chorus:

         C
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan

         Am
Dis daai wakker word oomblik, met ons twee saam

          F              G
Ons le en kyk na mekaar, daai stil voor die storm

           C               G
Ek kan die heel dag na jou staar

         C
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai

        Am
Dis jou wakker word oe wat jou droom veraai

   F                  G
Le nog n minute, daai stil voor die storm

        C
Steel n oomblik of twee

        F            G                        C
Steel n oomblik ja n oomblik, n oomblik of twee

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------