Guitar tablature for Jaloersbokkie by Thys Die Bosveldklong
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Die Bosveldklong - Jaloersbokkie
--------------------------------

   G           
Jaloersbokkie, Jaloersbokkie
              C
Swaar sal jy kry, ek s� jou
              G
Swaar sal jy kry
            D               G
Totdat die geel baadjie jou ry

G        
Saam bly, saam slaap en kind kry
           
Is die verloop van die lewe
    C
So lyk dit my

Maar jy sal swaar kry
G
Maar jy sal swaar kry
D              G
Maar vir my sal jy nie kry

Jy hang my aan die hakiesdraad
Jy hang my aan die hakiesdraad
Ek soek vir Sugar daddy om my los te maak

Jaloersbokkie, Jaloersbokkie
Swaar sal jy kry, ek s� jou
Swaar sal jy kry
Totdat die geel baadjie jou ry


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P)
aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op
die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas.
Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie.
ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies
en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die
tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose,
radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------