Guitar tablature for Bottel Tas by Jakkie Louw (tabbed by Whitehead)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

ʼn Bottel Tas

G
Droom die ander dag ‘n bietjie
D
En ek skryf toe ‘n liedjie
C
Van my jeug
Am                  D
Ek wens ek kon dit weer beleef
        G                           D
En ek droom van die meisie met die blou-blou oë
        C   Am                D
En dis jy..al die jare het jy by my gebly

                Em
Die dae was so kort
                C
Ma nou het ons oud geword
              Em
Nous die dae maande
     D
Ma onthou jy nog die aande

Koor: (x2)
              G
Dis toe ons jonk was
                 D
Ek en jy en ‘n bottel tas
                      C
Altyd gedeel uit een glas
Am               D
Vir altyd sal jy by my pas

Ons blaai deur die foto’s
Mis die pelle wat dood is
En ons treur
Wat het met die tyd gebeur

Maar ek sien die meisie met die mooiste lag
Jy raak mooier elke dag
En jy laat my glimlag

Die dae was so kort
Ma nou het ons oud geword
Nous die dae maande
Ma onthou jy nog die aande

Koor: (x2)
Dis toe ons jonk was
Ek en jy en ‘n bottel tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas

Dis toe ons jonk was...

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------