Guitar tablature for Septemberland by Laurika Rauch
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Laurika Rauch - Septemberland
-----------------------------

Csus  Csus  C7  C7

F                          Gm
N�rens was Septemberland al ooit so mooi gewees
C7                             Bb         F
Soos hierdie dorre akkerrand se wildevygiefees
      F                              Gm
Want ner�ns l� die pad so lank waar soutslaai in September rank
C7                                 Bb           F    
Waar madeliefies koppies swaai by middaglui se windpompdraai


Soms dink ek die Heer het self die bedding afgesteek
Toe het met mildehand die re�nboog oopgebreek
Raak hy sy kind wat bakhand kyk na witkopwolk wat nimmer wyk
En fluister hy met oostewind die akker vir jou my kind

Csus  C7

F                  Gm        Bb  C   Bb  F
  Vir jou nie die lower van bergland se wei
F                  Gm        Bb     C      Bb  A
  Vir jou nie die tower van varings en vlei
    Bb          F        A          Dm
Vir jou gee ek yster en dorsland se vaal
     Bb         F          A          Dm
Vir jou gee ek kliprand en ylbossies kaal
     Bb           F           A      Dm
Die soet van die aandblom en blou diamant
     Bb         F  Gm    C7    F
Vir jou gee ek pag oor Namakwaland

Csus  C7  Csus  C7


Hallo daar almal. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na
Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit
om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig
wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS
STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met
kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Jy kan!

E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of
vrae. Sien weer as die tyd reg is.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------