Guitar tablature for Sally Williams Nougat by Jak De Priester
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Sally Williams Nougat
   ARTIST: Jak de Priester
    ALBUM: Sally williams Nougat


     TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: Adrianus Coertze
    EMAIL: adrianus@lawhelp.co.za
COMMENTS: By die verse is dit beter om die chord te druk en dit te fingerpick i.p.v. strum,
    dit hou daai rustige effek wat mens hoor in die oospronklike weergawe van Jak, en
    by die eerste deel van die chorus is dit nogsteeds rustig, hier kan mens of aanhou
    met fingerpick of jy kan saggies strum en dan hard begin strum by "ek mis die koffie..."

Intro:                 G G    FF              C
E-------------------------------------------------10---------------------------------------------------10---------------------------------------------------
B--12--10--8--10--12--10--8--10--12--10--8--7--8-------8--h10----------12--10--8--10--12--10--8--7--8------12--10--8--10--12--10--8--10--12--10--8--7--8----
G-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
D-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
A-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
E-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Vers 1:
            C
Ek het jou dopgehou
       G
Met 'n jas in jou hand
        F
Deur doeane gespook
       G
Na 'n nuwe land
           C
Jou o� was natgehuil
   G
maar jou hart was braaf
 F
Mens is eenkeer jonk
 G
Mens is eenkeer laf
     C
Daar l� 'n vreemde daarbuite
     G
Daar l� 'n pond of twee
     F
Selfs die liefde kan wag
 G
Ja, ie tyd sal leer
    C
Maar ek moet nou gaan
      F
Ek sien jou eendag weer
     C                  G
Deur die internet kan ons nog kommunikeer


Koor:
     C            G             F
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
     C            G             F
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
     C             G              F
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
     C            G                F
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
     C              G               F
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
     C            G           F
Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene
     C         G           F
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
     C            G           F
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
     C            G                F
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
     C            G            F
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.


Vers2:
C                                F
'n Brief in die pos is wat ons liefde was
C                    G
ek en jy is met die tyd belas
C                             G
vir die eerste maand was my hart verniel
F                         G
oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
C
maar tyd sal leer
G
was ons woorde
     F              G
ek het jou lief was jou brief
         C                      F
Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing
           C                  G
Deur die internet praat ons gou gou weer.

Koor:
     C            G             F
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
     C            G             F
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
     C             G              F
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
     C            G                F
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
     C              G               F
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jeans
     C            G           F
Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene
     C         G           F
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
     C            G           F
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
     C            G                F
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
     C            G            F
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.
     C            G            F
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.\
     C            G            F
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.

Laaste vers:

C
Maar ek moet nou gaan
      F
Ek sien jou eendag weer
     C                  G
Deur die internet kan ons nog kommunikeer
     C
Daar l� 'n vreemde daarbuite
     G
Daar l� 'n pond of twee
     F
Selfs die liefde kan wag
 G
Ja, ie tyd sal leer
        

Daarsy julle, dis hoe ek hom speel, ek het gesien daar is nie 'n ordentlike tab van die
song beskikbaar op die net nie, toe besluit ek om dit te tab, aangesien dit so 'n mooi song
is en lekker maklik om te speel. As jy enigeiets vi my wil se kan j my email by
adrianus@lawhelp.co.za
Geniet hom!

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------