Guitar tablature for Elegie by Ef-el (tabbed by Andre69)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Vir almal wat sukkel met elegie try die. Luister hom maar een keer deur voor jy hom aanpak, die ritme is reedlik eenvoudig. dubble stremming af meeste van die tyd. A.J.N

G ; Em ; C ; D
g                           em             c             d           
Laate druppel van emosie, te min vir my, gedihidreer en depresief van soveel self verwyt.
g          em                   c                        d           
Uitgevat, opgepas en afgehak, respek gehad vir ouers se reels, maar in my kop hard op gelag.
g                     em             c                                d
Vir die eerste keer, het ek probeer, om nie n d##s te wees nie, maar sy het my manipileer.

Koor:
g   em         c       d    g                 em                  c           d         g em c
Elegie van my toekomstige vrou, ek skryf vir jou, ek skryf vir haar, al die girls wat ek sou,
d         g em c d
gelukkig hou.
g   em   c         d   g     em      c        d      g em      c      d    g em c
en ek, blameer nie, hey hey jy ek blameer, niemand nie. Ek is net, teleurgesteld,
d   g   em   c        d
teleurgesteld.

Toe die aand begin het ek myself herwin,
my persoonlikheid omgedop,
vuil gedagtes verwyder uit my,
uit my losbandige kop.
Ek sien haar daar,
ek wil paar,
sal dit later vir animal-planet spaar.
Klaar te laat en eks die dwaas,
sy het my, totaal en al verbaas.

Koor

.... opgebruik en weggesmyt my eie medesyne terug gekry.
Ekt gedink sys fraai,
syt my veraai... eks klaar.
Bring die einde en die geen geheime,
maak my los van hierdie lynne,
hard probeer om hierdie seer te keer,
maak my vry van hierdie pynne.
My geduld is klaar,
vergaaet jou maar
en hierdie sedelose lyding, lyding, lyding.

Koor x2

Gelukkig hou, gelukkig hou



---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------