Guitar tablature for Ai My Lam by Ryno Velvet (tabbed by ettas1)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Ryno Velvet – Ai my lam

Ek dink dit is die regte manier om dit te speel. Bar chords klink die beste. Wat ‘n liedjie! Moenie vergeet om te oorrond as jy sing nie! Ha ha.

Geniet hom
Etienne

Inleiding: Bb F C F  x 2

Bb
En hart pyn
F
En sonskyn
C
En daar deur vuur geloop
  Bb        F        C
En het jy klaar verdwyn

En is jy
En was jy
Ooit tog lief my
En hoop ek’s life vir jou

Bb     F
Ai my lam
C
As die hemel aan jou lippe hang
   Bb      F
En Ai my lam
           C
Waar’s jy nou

En kom terug
En verlig
Al my worries
Ons is nes

Jy se
Verle
Deur die traan
En deur my fles

En ek’s bang
Jy verlang
Deur die jaar
En sy jy bly

Hoop ek’s lief vir jou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou


Intrumental

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar’s jy nou

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------