Guitar tablature for Staan my by by Die Radio Kalahari orkes (tabbed by vlamk)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Staan my by - Radio Kalahari Orkes

Chords: A D A D F#m D E

STAAN MY BY

        A
O die winter wind
            D  
Wat oor ons wêreld waai
        A
En die donker stêr
             D
Wat in die hemel draai

                     F#m
En ʻn teken langs die pad
               D
Wat vorentoe bedui
                    E
Hier eindig al jou drome
                        A
Hier kom jy nooit verby

A
En jy besef terdee
            D
Jou laaste kans verdwyn
          A
Want jou gees is moeg
               D
En jou liggaam pyn
                  F#m
Dan kom ek vir jou haal
                   D
Dan kom ek vir jou sê
          E
Ek se my vriend, o my vriend
                      A
Ons moet nooit gaan lê

(Chorus: net A D F#m D)
Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant
Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
x2

Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant
Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant
Hier kom ek vir jou haal
Hier kom ek vir jou sê
O Nee Ons moet nooit gaan lê

Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant
Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê

Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
x 2

######################################
Ek vra om verskoning vir enige foute. Ek het die woorde transcribe van die musiek video op Youtube en dit verskil klein bietjie van die album version om een of ander rede, ook is die chords een laat aand om 'n vuur uitgewerk so dit mag dalk heeltemal verkeerd wees! - VlamK
#####################################

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------