Guitar tablature for Boesmanland by Worsie Visser (tabbed by Ruan)
#----------------------------------PLEASE NOTE-----------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#-------------------------------------------------------------------------##

Worsie Visser - Boesmanland

-Hier is die chords wat gebruik word.
    G     A     D  
e|--3--|--0--|--2--|
B|--0--|--2--|--3--|
G|--0--|--2--|--2--|
D|--0--|--2--|--0--|
A|--2--|--0--|--X--|
E|--3--|--X--|--x--|

      D                      
Ooo, Boesmanland vat my hand,
                     A
En lei my oor die rand se kant.
   G   
As jy vir my kan se waar die Boesmanland le.
D            A      D
Boesmanland vat my hand.

        D
Maar n Boesmanland vat my hand,
                     A
En lei my oor die rand se kant.
   G          
As jy vir my kan se waar die Boesmanland le.
D            A        D
Boesmanland vat my hand.

D
O Bokkie vat jou so
      G
O ja Bokkie vat jou so
        A
Ja mar, Bokkie vat jou so
          D
Dat ons Bitterfontein toe loop

D
Met my vaal ou hout kitaar
          G
Ooo, My vaal ou hout kitaar
        A
Ja, ek speel hom lat dit bars
          D
Maar ek breek mos nie n snaar

D
Maar n Boesmanland vat my hand,
                     A
En lei my oor die rand se kant.
   G          
As jy vir my kan se waar die Boesmanland le.
D            A        D
Boesmanland vat my hand.   X2

D
Maar die hond het my beskuit
         G
O, die hond het my beskuit
        A
Ja die hond het my beskuit
          D
Van die tafel afgesmyt

D  
Die Maskombers se kruin
         G
O, die Maskombers se kruin
       A
by die Maskombers se kruin
          D
Ja, daar drink onse brandewyn

D
Maar n Boesmanland vat my hand,
                     A
En lei my oor die rand se kant.
   G          
As jy vir my kan se waar die Boesmanland le.
D            A        D
Boesmanland vat my hand.   X2

D
Ja 'n koekie Sunlight seep
        G
O Ja n koekie Sunlight seep
      A
Ja, Garies se mense dra
        D
Mos 'n witbroek deur die week


D
As ek maar net weer kon
       G
Ja, as ek maar net weer kon
     A
Kaalbolyf daar kan lê
         D
in die Boesmanland se son

D
Maar n Boesmanland vat my hand,
                     A
En lei my oor die rand se kant.
   G          
As jy vir my kan se waar die Boesmanland le.
D            A        D
Boesmanland vat my hand.   X2

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------