Guitar tablature for Môre Oompie Môre Tannie by Volksliedere
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Volksliedere - M�re Oompie M�re Tannie
--------------------------------------

G           C           D              G
M�re Oompie m�re Tannie waar is sannie dan?
G                C               D            G
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
G                            D
Ja oompie ja, m�re gaan ons trou
D                            G
Ja oompie ja, m�re gaan ons trou

Rokkie het 'n skeurkie in, die jonkman kyk daarna
Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig s� sy "ja"
Ja oompie ja, m�re gaan ons trou
Ja oompie ja, m�re gaan ons trou


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------