Guitar tablature for Baby Tjoklits by Gerhard Steyn (tabbed by riette)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Hier is my weergawe -  Die liedjie saam met die CD word gespeel in A-sleutel - capo op die 2 Riggel.  
Ek het dit getransponeer om lekkerder te sing (vir 'n vrouestem) na D-sleutel.  Enige voorstell welkom - rvw546@yahoo.com.

Baby Tjoklits
Gerhard Steyn


Vers 1:

D           
Ek wonder weet jy, wat ek wil doen.
                  
Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen.
         G
Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd
D
Ek dink aan jou

D
Ek weet nie wat's jou naam nie, waar kom jy vandaan?

Jy's 'n engel uit die hemel, het jy klaar geval?
    G                                    D
En het jy seergekry? se vir my, se my ,het jy seergekry?

Chorus:

D                              G D
Baby ek like jou soos jy is.

My hart klop tjoklits as jy naby is.
G          D
Baby, baby tjoklits!

Verse 2:

D
Ek wonder wil jy hier by my wees

Ek wonder of jy nog my sms'e lees
         G
Want ek dink aan jou, jy weet ek doen, jy weet ek doen.
D
Ek dink aan jou

D
Ek weet nie waar jy was nie, wag al lank vir jou

Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
           G
Nou's jy hier by my, die hele tyd, die hele tyd
D
Net hier by my

Chorus x 4

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------