Guitar tablature for Kaartjies, Naartjis en ander verkoues by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Kaartjies, Naartjies en ander verkoues
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Se 44 gunsteling treffers
Getab deur: Frostie

Kaarjies, Naartjies en ander Verkoues - Leon Schuster

C
Ons hou van rugby, braaivleis
             G
Sonneskyn en tappie wyn

Rugby, Koedoes jag
               C
Boerbeskuit en welldone steak

Rugby, meisies kyk
            G
Droewors en suiker sports

Rugby, naartjies gooi
               C            F C G C
Biltong kou en party hou

C
Die kaartjies is al op al
    F
Die hekke is al oop al
   G                        C
O, waar gaan ek 'n kaartjie kry?

Ek kry een op die swartmark
   F
En ruil dit vir 'n speenvark
     G                       C
Maar waar gaan ek my sitplek kry?

Toe se^ hy: Gaan sit daar op die lyn
F                      G
Watter lyn? Hyt nie gese^ watter lyn
    C
Toe soek ek by die middellyn

Die kwartlyn, die stippellyn
   F
Ek soek tot op die wasgoedlyn
     G                        C
Maar nerens kon ek my sitplek kry


Die naartjies is al op al
Die hekke is al toe al
O, waar gaan ek 'n naartjie kry
Daar's naartjies op die veld ja,
Maar daar gaan ek die spelers pla
Waar gaan ek 'n naartjie kry?
Toe se^ hy: Loop soek daar in die sak
Watter sak? Hyt nie gese^ watter sak
Toe soek ek in die toksak,
Die handsak, die doedelsak
Ek soek tot daarin die goudprys sak
Maar nerens kon ek 'n naartjie kry

C
Die Springbok boys is vrolik
    G
Die Springbok boys is bly

By ons is daar nie tyd nie
    C
Vir dwarstrek en vir stry
         F
Want die Bokke het 'n leuse
    C
Wat baie jare staan
    G
Die leuse van die Bokke is
    C
Kom maak 'n kappie saam

Die voories sak met mening
Ploeg slote innie gras
Die skrummie na die flyhalf
Wat vir die vleuel pass
Die vleuel score 'n try
Good bye Meraai goodbye
Hoera Hoera
Ons sing en ons laat waai

Want ons is Springbok manne
En so wil ons graag bly
By ons is daar nie tyd nie
Vir dwarstrek en vir stry
Want die Bokke het 'n leuse
Wat baie jare staan
Die leuse van die Bokke is
Kom maak 'n kappie saam

**********************************************************************
Nog 'n classic Leon Schuster song. Gaan kyk by Baba se lala aas vir
my comments oor Leon en hoekom ek sy songs begin tab het. Daar is natuurlik nog baie, so watch this space...
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------