Guitar tablature for Braai (Blaas jou Vuvuzela) by Radio Kalahari Orkes (tabbed by Gerhard1213)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

BRAAI
Baby, voor ek jou oopmonds soen, sê my -- kan jy braaibroodjies
maak?

Inleiding: C F G C x 2

C            F
Baby ek wil braai vanaand

G             C
Baby jy maak slaai vanaand

C              F
Kom ons maak lawaai vanaand

G          C
Baby ek wil braai….


G                        
Daarʼs ʻn volmaan oor die berge

     D               G
Die pap is nou-nou klaar

  G               
Kyk hoe wip my rokkie

D             G
Bokkie soek gevaar


Koor

  C           F
Blaas my vuvuzela

G             C
Doen dit vir Mandela

C           F
Druk my grênadela

G            C
Gee my daai sugela


Die vyand is verower
Die tellingʼs op die bord
Swaai jou boude bokkie
Ons dans die sokkie jol

Baby swaai jou boud vanaand
Baby ek voel stout vanaand
Ek bring harde hout vanaand
Baby ek wil…..braai


Speel C F G C deur die rap...

Los die vis en die chips
Bring die hout en die Blitz
Tot die next level
Terwyl ek braai doen ek splits
Ek laat die steak lekker sizzle
Baby, skink vir pappa nog ʻn dubbel
My hande is so ingebraai en taai
Dat ek die wors met my vingers omdraai
So komaan steek die vuur aan die brand
Ek soek ʻn tjop op die kole en ʻn dop in my hand
As ek agter die braai is
You canʼt go wrong
Jack Parow rol met gold plated tongs
So almal gryp ʻn bord en ʻn mes
Dis Jack Parow en die Kalahari Orkes


O die lekker sokkie
Die joburg sokkie jol
Swaai my duskant bokkie
Hou vas ou skattebol

Kyk hoe styg die vlamme
Hoe warm brand die vuur
My hart klop stukkend bokkie
Hoeveel moet ʻn man verduur?

Baby ek wil braai vanaand
Baby jy maak slaai vanaand
Kom ons maak lawaai vanaand
Baby ek wil braai

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------