Guitar tablature for Roekeloos by Valiant Swart
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Original file by: Jasper Van Zyl
Corrections by:   Pierre Neethling


Valiant Swart - Roekeloos
-------------------------

      G                          D
Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas
      A                     D
Daar onder in die Boland so blou
           G                       D
Sy was 'n bad stukkie Hollywood met mags op haar bakkie
       A                         D
En 'n cute klein sakkie om haar cigarettes in te hou

             G                   D
Sy s� Kom dans met my, vat 'n kans met my
A                       D
Maybe kan jy vir my vir altyd kry
             G             D
Sy s� Dit lyk vir my jy kyk vir my
   A                        D
Miskien kan ek en jy in my bakkie gaan ry

        G
Sy kon skiet
        E
Sy kon spin
        D
Sy kon ski
        
Sy kon sny
        
Sy kon twist en turn
        G
Sy kon rol
        E
Sy kon raas
        D
Sy kon rook

Sy kon blaas
        
Sy was roekeloos


Daar was 'n kraak in die spie�l en 'n traan op die kussing
En 'n briefie in die kassie se laai
Sy s� Spyt kom altyd te laat in roulette
As jy click jy't vergeet om die barrel te draai

Sy kon skiet
Sy kon spin
Sy kon ski
Sy kon sny
Sy kon crash en burn
Sy kon rol
Sy kon raas
Sy kon rook
Sy kon blaas
Sy was roekeloos


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs
berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag
na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om
hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as
jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG.
Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies
en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae.
Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling,
psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab
verbind kan word nie.




---------------------------
This file passed through
       Absolute Tabs
   httpwww.tabs.co.za
---------------------------