Guitar tablature for Trans-karoo by Bles Bridges
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Bles Bridges - Trans-Karoo
--------------------------

D           G
Trans-Karoo
            A        D
Bring haar huis toe
D            F#m
Laat jou ysterwiele rol
       G               A
Bring haar en maak my lewe vol
D           G
Trans-Karoo
              D     Bm
Snel oor die spore
          D               G           A  D       
Want met jou bring jy my liefde terug na my

D      A    
Waar is jy nou op jou spoor
     D
Hoe ver is jy nog van my
       A
Is jy deur die ou Karoo
         D
Rol nou aan

Ensovoorts (As jy die song ken sal jy weet wat's volgende)


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis hier. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------