Guitar tablature for Tiener by Melktert Kommissie
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------#

     SONG: Tiener 
   ARTIST: Melktert Kommisie
    ALBUM: Volroom
  WEBSITE:

     TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: Roland du Plessis a.k.a. Screamer
    EMAIL: 12783293@puknet.puk.ac.za
COMMENTS:

Die song speel baie maklik as mens dit saam met die musiek speel
en het reg deur die dieselfde chords in:

Intro : G D C D X4

D     G         D  
Hulle noem haar tiener,
      C  D  
hulle noem haar moodswing
D      G D   C  D
Sy het 'n pienk wekker en fluff op haar pen
     G       D 
Sy's mal oor Britney Spears
 C    D
en maak misbruik van haar tears
  G       D
en as sy een wens kon kry
     C        D
sou sy soos Twiggy wou wees

chorus:
G    D            C   D
Twee koffies en 'n cheap hotel
G      D
is al wat ek nodig het
   C  D   G
om haar van die w�reld te vertel
   D   C           D   G      D
'n CNN program, 'n dag in Afghanistan
C      D  G
sonder 'n man

Sy't gegaan van 'n A-cup na 'n C
'n regte Barbie-wannabe
fake alles, fake personality
haar favourite line is: "Why Me?"
saans dink sy aan haar perfekte prins
met die wit selfoon
en die 007 ringtone
sy's 'n sad case, washout
rinse haar klere in perfume
sy wonder of sy iets kan raak
en loop dan naak voor onderwysers
wat hul maak braak
want sy lyk heel swaaaak
ten spyte van al die
cosmetics,
synthetics,
pathetic
energetic
bitch
sy is 'n walking,
talking
stuk plastic
en al wat sy kan spel is kitsch

chorus:

Twee koffies en 'n cheap hotel
is al wat ek nodig het
om haar van die w�reld te vertel
'n CNN program, 'n dag in Afghanistan
sonder 'n man

Sy luister Koos Kombuis CDs
maar s� sy haat Andre le Toit
sy dra baie kort rokkies
maar is niemand se nooi
sy tuit haar lippe terwyl sy loop
en enigiets met 'n prys wil sy koop

chorus:

Twee koffies en 'n cheap hotel
is al wat ek nodig het
om haar van die w�reld te vertel
'n CNN program, 'n dag in Afghanistan
sonder 'n man

||--------------------------------------------------------||
||--------------------------------------------------------||
|| /\    /\     /\    ||\\\    /\   |\    /| ||///   /\   ||
||//\\  //\\   //\\   ||///   //\\  ||\  /|| ||\\\  //\\  ||
||\\   //  \\ ///\\\  ||     //  \\ ||\\//|| ||    ///\\\ ||
|| \\  ||     \\\///  ||\\\  \\\/// || \/ || ||/// \\\/// ||
||  \\ \\  // |\\\\   ||      \\//  ||    || ||    |\\\\  ||
||\\//  \\//  |// \\  ||///   //\\  ||    || ||\\\ |// \\ ||
|| \/    \/   |\\  \\ ||\\\  //  \\ ||    || ||/// |\\  \\||
||--------------------------------------------------------||
||--------------------------------------------------------||
Laat weet asb wat jy van die chord/tabs dink en die manier
waarop ek dit doen.
Ek waardeer enige komentaar.  
12783293@puknet.puk.ac.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------