Guitar tablature for Kaalgat in die reen by Abel Kraamsaal
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Kaalgat in die reen
Kunstenaar: Abel Kraamsaal
Album: Wonder jy ook soms?
Getab deur: Frostie

Kaalgat in die reen - Abel Kraamsaal

Intro: A D E A D E

A              D          E      A
Toe die eerste druppel op my kop val
D           E             A
Toe dans jy lankal in die reen
               D              E      A
Toe die laaste druppel oor my skouer rol
D        E           A
Is jou gemoed lankal vol

Koor:
E   D          A
Kaalgat in die reen my baby
    E        D          A
Ons dans kaalgat in die reen
E  D       A
Sonder inhibisies my baby
    E        D          A
Ons dans kaalgat in die reen

A        D           E    A
Met elke frons oor my voorkop
D        E            A
Met elke traan in jou dop
         D      E    A
Bly more net 'n aand ver
D               E             A
En die volgende straat net 'n blok

So soel die somer
So kil die wind
Soos die donker jou verblind
Die donderweer onder jou vingernaels
Waar jy vrede vind

Met jou drome in jou agterplaas
Met vooruitsigte so ver
Dans jy soekend kaalgat in die reen
Op soek na iets wat jy herken

**********************************************************************
Sekerlik sy bekendste song. Dis mos iets wat ons almal van hou om te
doen! Geniet die song! werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------