Guitar tablature for Energie by Johannes Kerkorrel
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Energie
Kunstenaar: Johannes Kerkorrel
Album: Perelsvoordieswyne
Getab deur: Frostie

Energie - Johannes Kerkorrel

                     G
Jy moet staan in jou ry
                      Em
Jy moet jou hare kort sny
                      G           D
Jy moet altyd netjies bly-y-y-y
                     G        D
Jy moet al die pryse kry


Jy moet in 'n huisie bly
En trou en kinders kry
In jou karretjie ry-y-y-y
Stem vir die party

Koor:
                  Em
Ek se^ nee dis 'n mors
                  G
Ek se^ nee dis 'n mors ja
                  Em            D
Ek se^ nee dis 'n mo-o-o-ors
                G      D
'n Mors van energie

Betaal jou paaiemente
Selfs al kak jy weens die rente
Wees versigtig wat jy doe-oe-oe-oen
Of jy verloor jou pensioen

Koor:

Brug1:
   Em
O, moenie vrae vra
        G
Oor die dinge wat jou pla
         Em
Jy moet leer om stil te bly
          D
Jy sal 'n goue horlosie kry
    Em
Jou vinger word geskok
        C           D
Jy word lieflik opgemoer

Koor:

Brug2: (Dieselfde as Brug1)
                
Kom ons probeer anargie
Ons is moeg vir apatie
Ons probeer anargie-ie-ie-ie
Ons soek nuwe energie ja!

Energie energie
Energie energie
Energie energie

Hier is te veel apatie X3

*********************************************************************
'n Baie goeie song van Kerkorrel. Karen Zoid en Jak de Priester doen
altwee baie goeie weergawes van die song. Geniet dit!
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------