Guitar tablature for Baba se lala aas by Leon Schuster
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Die baba se lala aas
Kunstenaar: Leon Schuster
Album: Se 44 gunsteling treffers
Getab deur: Frostie

Die baba se lala aas - Leon Schuster

C
Jy kry dit in 'n blik en

Jy kry dit in 'n glas

Jy spel dit met 'n baba a en 'n lala aas

Hulle se^ dis 'n babbelaas
                   F
En jou kop word 'n football
                    C
Slaap 'n hond in jou mond
           G
Ja dis die baba se lala aas
             C
Van die babbelaas

C
Dit was daar op 'n party

Jy vat jou kappie saam

Sien jy iemand op die stoep voor de donker kombuis

Hy praat daar alleen met die man
                 F
Praat met hom oor rugby
                 C
Kyk die man praat saam
           G
Ja dis die baba se lala aas
             C
Van die babbelaas

              F
Dis alles net illusie
               C
'n Sonde vir die siel
         Am
Want die lyf van die vetse muurblom
         G
Word die lyf van Annalien Kriel


Vers1 weer:


Dis later nie meer snaaks nie
Die een staan op sy kop
Met sy voete in die lug op die hond se rug
En hy maak soos 'n spietkop

Dit klink 'n lekker storie
Die lekker in die glas
Maar pasop vir die een
Vir die pad ou maat
Want jy moet in 'n pypie blaas
Dis 'n ander storie
Want se^ nou jy is blind
Dan word jy en jou babbelaas


Vers1 weer: x2

**********************************************************************
Die eerste van 'n paar Leon Schuster songs wat ek getab het. Ek weet nie van julle daar buite nie, maar ek het groot geword met die songs
in my huis. Ek is nogsteeds rugby befok en het dit goed gedink om 'n paar classic rugbyliedjies te tab en ook 'n paar ander. Leon Schuster is 'n legend en dit is net fair dat daar hulde gebring word aan hom.
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------