Guitar tablature for Harlekeine en Treine by Jan Blohm (tabbed by Banjo)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Jan Blohm - Harlekyne en Treine
--------------------------------

Nota: Nog nie 100% oor die een nie!

Die strumming in die song is nie altyd oor al die snare nie,
gewoonlik net oor die eerste twee of drie snare van die chord.
Luister na die CD om die idee te kry...

Intro:

C   G   C   G   C


       C                    G     C
Ek het weg gery want jy wou agter bly
                              G        C
waar die stiltes weer vir jou heel kon kry
                   G    C
jy kon overdose op happiness
                                  G      C
sonder my charm my baby, gaan dit maklik wees

F                         G       Am
Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues
F           C           G       C
losers soos ek, kan nie pick en choose nie
F                  G        Am
Boswell Wilkie kom haal vir my
   F      C          G         C
ek wil op treine met harlekyne ry

*Intro*


Met jou spierwit siel op daai merry-go-round

sal jy nooit weer huil nie, op ou kersaand

en dis fine met my want down the line

sal ek jou naam uitskree as dit hard lawaai


Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues

losers soos ek, kan nie pick en choose nie

Boswell Wilkie kom haal vir my

ek wil op treine met harlekyne ry

*Intro*

Jy wou toor met my sonder 'n Bybel

maar ons het die seisoen verkeerd benader

om 'n kind te wees is om blind te wees

babe jy't genoeg gesê om altyd hees te wees


En eks sorry vir goodbyes en die Tuesday blues

losers soos ek, kan nie pick en choose nie

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------