Guitar tablature for Tot aan die einde by Abel Kraamsaal
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Tot aan die einde
Kunstenaar: Abel Kraamsaal
Album: Wonder jy ook soms?
Getab deur: Frostie

Tot aan die einde - Abel Kraamsaal

Intro: C Am C G X3

C
Stadskind somerreen
Am
Deur jou plek verraai
C                                G
Met die skrif al lankal teen die mure
C
In pas met 'n soeklig
Am
Na alles se vergaan
C                       G
Alles oppie maat van 'n happy tune

Koor:
                         Am
Jy't die dag gevat innie oggend
                                 C
En met hom gaan loop tot aan die einde
                    G
Tot waar die waarheid le^
                       Am
Jy't die dag gevat met nuwe moed en nuwe bloed
   C                          G
En terug gekom met 'n sak vol vrae
               Am     C    G
Met 'n sak vol vrae


Kaalvoetkind lentegeur
Orals waar jy gaan
Daar op jou eensaampad na nerens
Maanligkind verduistering
Alles wat jy sien
Met jou blink oe" gefokus op 'n donker kol

Koor:

Genesing in 'n sonstraal
Wat die nag verraai
En donker geheime by die deur uitwaai
Amber blosend in volle vlug
Deur die lug
Op die verligte pad na erens

**********************************************************************
Hierdie is ongetwyfeld Abel Kraamsaal se beste song. Koop sy cd's, die
man gaan nog groot dinge doen in Afrikaans. werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------