Guitar tablature for In die huis waar stilte woon by Adam Tas (tabbed by janniebisschoff)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Adam Tas - In die huis waar stilte woon
Capo 1
G                                  Em
Hul het gewoon op 'n plaas duskant Senekal
           G               Em
Dit was 'n veeplaas met 'n mooi opstal
       Am
En dis moeilik om te glo
        D                G
Dis die huis waar stilte woon
En die kamer se ruit is steeds gebreek
Waarby 'n kantgordyn sy tong uitsteek
Die skerwe nog op die plankvloer le
In die huis waar stilte woon

          G        Em           G
Sy was sy vrou, sy vriend en sy lover
             G    Em        G  
En hy't haar lief soos geen ander
      C
O, en sy was die ma wat sy kinders moes dra
          G        Em           G
Sy was sy vrou, sy vriend en sy lover

En die reuk van brood hang nie meer daar
Dis net sy stoppelbaard wat na die kiekies staar
Om te sien of haar glimlag nog dieselfde lyk
Maar dis asof sy deur hom na die donker kyk
         G
Hy se my baby ek trap 'n bloedspoor
         Bm
Tot hier voor ons agterdeur
        Am
En hier voor ons God se altaar:
D
Skaaf ek nou my kniee deur

Sy was sy vrou, sy vriend en sy lover
En hy't haar lief soos geen ander
O, en sy was die ma wat sy kinders moes dra
Sy was sy vrou, sy vriend en sy lover

En hy het haar gekry op die plaas se stoep
Haar arms en haar bene was vol bloed
Hy't haar vasgedruk
En nog asem in haar lyf gesoek
En hy strooi haar as in 'n vloed rivier
Laat haar spoel tot op strande ver van hier
Sodat haar siel kan woon in 'n sandkasteel
En die kinders heeldag rondom haar kan speel

En hy laat wilde rose deur sy geraamtes rank
En blom in die vroee oggendmis
Sodat vlinders vlugtig sitplek vind
Op die plekke waar hy stukkend is

Sy was sy vrou, sy vriend en sy lover
En hy't haar lief soos geen ander
O, en sy was die ma wat sy kinders moes dra
Sy was sy vrou, sy vriend en sy lover

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------