Guitar tablature for 7 Jaar by Jan Blohm (tabbed by Gerhard1213)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

7 Jaar – Jan Blohm
Tabbed deur  Gerhard Swart

Ek is nie heeltemaal seker oor die woorde nie veral die Koor gedeelte, maar die akoorde is 100%!  Speel die song twee keer deur!!

Intro F Am x 2

F                     C
Sewe jaar is hier verby

                       G
en hier le die nuwe gety

                          Am
Sal ek my sondes bely aan jou

Sewe jaar en die wereld is koud
Sewe bring ‘n nuwe oud
Proe my liggaam steeds na sout

Sewe jaar bring ‘n nuwe mens
Sewe jaar baar ‘n nuwe mens
Wat flikker om jou grens



F       Am   
En hoor jy?

F      Am
En hoor jy?


    G                        F
My siel wil avondmaal hier voel

                             C
Wat sal jy se van my nuwe gevoel

                     G
Wat het jy met bely bedoel

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------