Guitar tablature for Jasmyn by Flip a Coin (tabbed by 606329Erick)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Hoop julle click die ritme, as jy sukkel luister net na die song en speel saam en luister vir die chord changes.Onthou hy is oorspronklik acapella.
GENIET HOM!

Flip a Coin - Jasmyn

  Die hele song is gebasseer op dié vier chords - E B C#m A

E              B      C#m
Jy soen my vir ou laas
                      A    E
Vee die traan van my wang
                 B                   
Ek weet ons gaan mekaar miskien nie weer sien nie
    C#m         A    E   
Dit maak my ook bang

E                  B
Ek sien alweer jou blou oë
         C#m             A   E
Wat kan kyk, dwars deur my
               B           
En ek weet jy weet ek wens
    C#m    A   
Dat jy kan bly

              E
Sodat ons kan dans
       B         C#m
In jou tyd, Soos altyd
          A
Tussen jasmyn
              E           B             C#m     A
Sodat ons kan sing in die holte van jou trap

     E              B             C#m          A
Maar ek, ek wil jou vashou, jy is myne jy is myne!
   E    B       C#m  A  E
So kom terug na my.

Ek soen jou vir ou laas
Draai om en stap weg
Want jy ken my te goed my lief
“goodbye” is gans te erg

Ek mis al klaar jou blou oë
Wat kon kyk, dwars deur my
En ek weet jy’t geweet ek wens
Dat jy kon bly

Sodat ons kan dans
In jou tyd, soos altyd
Tussen jasmyn
Sodat ons kan sing in die holte van jou trap

Maar ek, ek wil jou vashou
Jy is myne, jy is myne
So kom terug na my
Al vat dit ook die wêreld se tyd
Hier sal jy veilig bly

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------