Guitar tablature for In die arms van die nag by Bacchus Nel
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: In die arms van die nag
Kunstenaar: Bacchus Nel
Album: In die arms van die nag
Getab deur: Frostie

In die arms van die nag - Bacchus Nel

Intro: C G D C G D

C              G       D
Sy loop by die deur in Sannie Pianis
C         G             D
Geklee in swart sy is affirmative
C             G              D
Sy drink haar rooiwyn uit 'n silwer glas
C        G                  D
En blaas rook kringe in die arms van die nag
C        G                               D
En blaas rook kringe in die arms van die nag

C           G       D
Die skoppensboer verloor sy hart
C          G              D
Die hofnar sug en gooi sy hande in die lug
C               G       D
Daar's sewe halfnaakte maagde wat om haar dans
C     G              D
Almal ritmies in die arms van die nag
C     G                           D
Almal ritmies in die arms van die nag

C      G      D
'n Vuurvreter op die verhoog
C                        G      D
Steek die wereld aan die brand... sy glimlag
C          G                 D
Dan vra sy skaam waar is die maan vanaand
C     G             D
Sy is veilig in die arms van die nag
C     G                          D
Sy is veilig in die arms van die nag

Sy praat oor liefde sy skinder oor kuns
En rebelleer teen die wette van die koning
Sy vra die wizard vir 'n wysheid of twee
Hy wys na bo is in die arms ban die nag
Hy wys na bo is in die arms van die nag

En as jy ooit al die geheime wil weet
En as jy ooit van jou hartseer wil vergeet
En as jy ooit enigiets begeer
Kom en le^ jy dan in die arms van die nag
Kom en le^ jy dan in die arms van die nag X2

**********************************************************************
Dis die titelsnit van Bacchus Nel se eerste cd. Koop dit nou, dis
uitstekend! werner@matlabas.co.za


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------