Guitar tablature for Was ek maar 'n digter by Kupido
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Titel: Was ek maar 'n digter
Kunstenaar: Kupido
Tabs deur: Peanuts
Datum: 2004-09-04


Was [C] ek maar 'n digter sou ek dalk kon be[G]skryf

Wat jy aan my doen en hoe ek oor jou [C] voel

In gewone taal mag dit klink [F] asof [Em] ek oor[G]dryf

As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek be[C]doel



Ek sal jou liefh� tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam by mekaar gaan l�
Tot daar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai
Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou liefh�



Totdat al die woorde van my tong ver[F]dwyn

Tot die [G]hoop beskaam en die son nie meer wil [C]skyn

Tot die berge wegsink in die see en ver[F]ewig [Em]daar bly [Dm]l�

Dis so [G]lank my liefling ek jou sal lief[C]h�



Tot daar stilte oor die aarde kom en die [F]wind nie [Em]langer [Dm]waai

O ver[G]ewig liefling sal ek jou lief[C]h�


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------