Guitar tablature for Hou Vas Jou Matras by Robbie Wessels
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Kunstenaar:Robbie Wessels
Liedjie:Hou Vas Jou Matras
Album:My Vissermanvriend Se Pa
getab deur Mars

Hierdie is so naby soos wat ek kan kom
Hierdie song klink maar die beste met power chords
    F     A#    C
e|-----|-----|-----|
B|-----|-----|-----|
G|-----|--3--|--5--|
D|--3--|--3--|--5--|
A|--3--|--1--|--3--|
E|--1--|-----|-----|

eerste stuk: (F)

   F       A#   F
Daars net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang
          C
Is die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gang
   F       A#       F
In kamer 23 het ek gebly
  F      C    C       F
Saam die grootste kakmaker van die kontrei


Koor:
    F   C   F     C        F
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
 C   F     C        F
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
C  F   C   F
Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus
      C        F     C
En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is


tussen stuk: (F)


F     A#  F
Naby die badkamer aan die einde van die gang
         C
Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang
F      A#      F
Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur
      F     C     C    F
En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer


Koor:
    F   C   F     C        F
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
 C   F     C        F
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
C  F   C   F
Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus
      C        F     C
En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is


tussen stuk: (F)


      F    A#  F
'n De Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier
          C
Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier
     F     A#         F
Maar voor jy daaraan eet, hier l� die geheim
     F       C        C       F
Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game


Koor:
    F   C   F     C        F
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
 C   F     C        F
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
C  F   C   F
Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus
      C        F     C
En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is
C  F   C   F
Henno De Vos, bly naby aan Steynsrus
      C        F     C
En sy pa en sy ma aanvaar hom, aanvaar hom soos hy is

laaste stuk: (F)

dis al.. voel vry vir enige kommentaar of foute
mariusvanwyk22@yahoo.com

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------