Guitar tablature for Valley by Riku Lätti
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Riku L�tti - Valley
-------------------

C#m  F#m  G#m

       C#m
In die valley, wat 'n warm plek
F#m                       G#m
Cruise ek en my girl in 'n Cadillac
C#m
Luister op die stereo na X-Tupac
F#m              G#m
Drink Coca-Cola, eet Big Mac

Ek is comfy in my Nike cap
Sneak Sneak Sneakers en goud om my nek
Ek's 'n homeboy, op 'n homeboy track
Ek's 'n mean poederwaaier en ek ken my plek

Ek's 'n ganster, jy dink ek skeer die gek
Ek is agtien jaar oud en maak 'n fortuin in crack
Ek het nog nooit 'n vriend geblaas met my groot kannon
Wat nie gesoek het of gevra het vir dit wat kom

Jy praat van lewenskwaliteit, jy s� vermy die bokskryt
Maar as jy nou ook so voel was jy uitgesmyt
En hoe kan jy verstaan, jy 'n huis om na te gaan
Met jou twee punt vyf kinders voor die televisie aan

C#m             F#m       G#m
Fluit-fluit jou storie is uit
C#m                        F#m         G#m    C#m
Aktiveer die sneller en ontplof die biskruit
            F#m       G#m
Ek weet jou moeder is spyt
     C#m
Maar wat is daar te s�
    F#m        G#m
Jou tyd is jou tyd

Ontmoet die res van die gang, en raak gewoond aan die slang
Daar's Mik-E, Herbal T en Lemon Meringue
Daar is John D, hy is semi-deceased
Hy het gesnitch op die bitch en is gerelease

Ons het back-up met al die kids in die straat
Word omgekoop met ice-cream en is kopperparaat
Kids kyk op na poederwaaiers, verkoop die sleg verraaiers
Wie's die ware victims, ons is maaiers wat gesaai is

Vannaand gaan moeders vloek as rivals trouble soek
Opposisie in die straat en agter elke hoek
Een twee en tagtig is drie van ons geboek
Maar ons sit met al die geld en die DA is 'n kroek

Fluit-fluit jou storie is uit
Aktiveer die sneller en ontplof die biskruit
Ek weet jou moeder is spyt
Maar wat is daar te s�
Jou tyd is jou tyd

Vandag was ons besoek, gedruk in 'n hoek
Knuppel teen die kop en geslaap in die tjoek
Gegooi in die straat, die sleg daar gelaat
Maar die sleg het 'n naam, al is my moeder skaam

Verraai deur 'n vriend wie sou dit kon sien
In die middel van die nag, wie het dit tog verdien
Dan moet hy lekker slaap, tel sy laaste skaap
Hy het mos goed geweet, die wat jy saai sal jy raap

Hoe het dit als begin hoe kom mens binne-in
In hierdie neigbourhood sonder 'n Robin Hood
Is jy 'n loner, is jy out on your own
Is jy 'n sitting duck, kwaak, kwaak, kwaak

Fluit-fluit jou storie is uit
Aktiveer die sneller en ontplof die biskruit
Ek weet jou moeder is spyt
Maar wat is daar te s�
Jou tyd is jou tyd


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------