Guitar tablature for Sara by Werner Carstens & Voel
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Sara
Groep: Werner Carstens & Voe"l
Album: 34* Suid
Getab deur: Frostie

Sara - Voe"l

Intro: G Em C D

G
Sara dra 'n botterblom
Em
Wat sy plak net soos gom
C
Reg agter haar linkeroor
       D
En die meeste mense dink dit lyk goor
     G
Maar Sara sy's min gepla
          Em
Want sy't niemand vir 'n opinie gevra
     C
Haar ruimteskippie is nog baie klein
           D
Maar ek is seker dit sal nog aan haar verskyn

Koor:
G    C            D
Sara hoe is jy so vry
   G                 C              D
Om dinge te bely waarteen ons almal stry
G    C            D
Sara hoe is jy so vry
      Em      C           D
Om jouself te wees sonder vrees

Jou botterblom is giggelgeel
En ek neem aan dit sal jou nie skeel
As die mense in hul groepies lag
Met hul wysvingers oor jou snaakse gedrag
En Sara ja ek wonder weer
Wat de hel het nou regtig met jou gebeur
Want in jou oe" sien ek alweer
Jou verdriet en verlange na meer

Koor:

Sara ja ek wonder weer
Is dit regtig jy of 'n muur vir al jou seer
Sara ja ek wonder weer
Hoe jy jouself kan wees met al jou vrees

*********************************************************************
Ek het hierdie ou se musiek so ruk terug ontdek en ek raai almal aan
om sy cd te koop, dis puik! Geniet die song, dis die beste een op die
cd. werner@matlabas.co.za


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------