Guitar tablature for Tevrede by Melktert Kommissie
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: Tevrede
Groep: Die Melktert Kommissie
Album: Volroom
Getab deur: Frostie

Tevrede - Die Melktert Kommissie

       G
Lately haat ek myself
        D
Maar ek haat jou meer
   C                     D     
Ek bly verlief op jou ek kan nie ophou redeneer
   G
En daardie aand toe jy my vra:
        D
Kan ons weer probeer?
     C
Moes ek geweet het,
D            
Daar is iets groots verkeerd

G
Die tyd gaan so gou verby
    D
Dit was al 'n maand
   C
Jy was nog mal oor my
      D
Toe gebeur daardie aand


Koor:
G                   D
Want jy was tevrede met Merwede
      C
En ek wens ek was oorlede
          D
Want jy's iets van my verlede
G                D
Direct my na Van Stadensbrug
      C           D
Of my pa se yster 9mm gun
       G
Oh, 'n handjie vol Disprins
D
'n Lion lem
   C
Is dit my bloedpad
          D             G    D C D
Of is dit al hoe ek kan wen

Jy't na my gekyk
En stadig weggedraai
Met 'n deurmekaar mind
Se^ ek toe maar vir jou: Goodbye
You left my heart shattered
On the floor
And me all alone trapped in a
Trapped in a fishbowl
With a tear running down my cheek
I was forced to smile
Want jy's for real uit my lewensfile

Koor:


Ek mis ons
Pointless gesprekke oor krieket en drank
Elke break wat jy detensie sit omdat jy bunk
Jou funny comments
Die way wat jy lag vir meide wat val voor Savoy Hotel
Jou cute gesiggie jou dubble chin
Die manier wat jy in die ry staan
Gatvol grin
Jou t-shirts die Playboy bunny
En dat jy dink Superfly is funny
Wil jy nog eendag my bed he^
As ek in my graf gaan le^
En sal jy someday met my trou
As ek net oppitch en se^: Ek hou van jou
Jy's my original
My tien uit tien
Ek is jou dierbaarste darling en jy bly my pokkelien
Hierdie is nie 'n suicidal song
Want ek wil nog lewe ek wil nog lewe

Al was...
Koor:

**********************************************************************
'n Song oor selfmoord... Ja, wel dis nogsteeds 'n goeie song.
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------