Guitar tablature for My Magic Goeie Fee by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song: My Magic Goeie Fee
Kunstenaar: Koos Kombuis
Album: 'n Jaar in die son
Getab deur: Frostie

My Magic Goeie Fee - Koos Kombuis

D                    G
Op 'n trein deur die Karoo
                  D
Het ek jou eendag raakgevry
                   G
In Stellenbosch se winter
                 D
Het jy gese^ kom bly by my
                    G
In 'n tiekieboks in Skotland
                  D
Het ek jou om jou hand gevra
                           G
Dit het gereen en ek was alleen
                D
En baie ver van Afrika

Koor:
G                    D
Jy's my Tina van die Tarmac
               A
My magic goeie fee
G                 D
My international Maria
                 Bm     A  G  A
My huisie by die see

In 'n skakelhuis in Woodstock
Tussen 'n hoerhuis en 'n steeg
Het ons gekuier en gefuif
Ons harte vol en ons beursies leeg

In 'n cheap hotel in Istanbul
Het jy by my gele^
En op Swakopmund se jetty
Was jy so geswaai
Jy wou my net daar he^

Koor: (Herhaal "By die see" aan die einde)


In 'n kroeg in Amsterdam
Het ek vir jou 'n ring gegee
Jy't gelag toe jy dit aanpas
Ek was so verlief en so verlee

Jy't gese^ jy's altyd myne
En van nou af reis ons saam
Met visums by dosyne
En room service op die company se naam

Koor:

Ons reise is vir eers verby
Tussen die highway en die bar
Ons het 'n onverwagte gas
Sy naam is Mnr Ooievaar
Maar sodra ons kinders groter is
Klein Marleentjie en Simon
Klim ons weer almal in 'n vliegtuig
Met 'n rugsak en 'n paspoort na die son

Koor:

**********************************************************************
Een van Koos se minder bekende songs, maar dis 'n classic. Ek is nie
100% seker oor al die chords nie, dit voel asof ek 'n paar uitgelos
het, so as iemand kan help wat actually kitaar kan speel, doen dit nou!
werner@matlabas.co.za

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------