Guitar tablature for Relatiwiteit by Klopjag
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Song Name: Relatiwiteit
Artist: Klopjag
Album: 13/02
Tabbed by: Werner Frost

Klopjag - Relatiwiteit*

G Cmaj7 G Cmaj7 G Cmaj7 D Dsus4 D

G              Cmaj7
Sal jy tot die been toe wees
G               Cmaj7
Reguit wees met my
G           Cmaj7
Sal jy onverbiddelik bly
       G
Op die kortste pad
       Cmaj7
Tussen jou en my
G        Cmaj7
En my vertel hoekom jy soms
G        Cmaj7
Berekend se^
    G         Cmaj7
Jy ken my nie
G          Cmaj7
Hoe sal ek jou ken?
G            Cmaj7    D  Dsus4  D
As ek my nie ken nie

CHORUS:

      G    Em
Ek verloen jou
     C                 D
So opreg dat selfs die haan
G           Em         C      D
Kromrug, verlee vir my kraai
       G               Em
Want solank die son my wete buig
   C               D
Verstaan ek van my min
G            Em
Net dat ek geboe is
C            D
Deel van jou boggel liefde
G              Em
Deel van onse kromme gewete
C           D
Ons skeel waarheid
       G                   Em
Wat vergeefs al dertien verlore bewegings
C         D                G
Van my aanwesigheid wil verklaar
    Em           C            D
En nooit aan jou binneste kon raak nie
    G    Em           C     D
Net altyd, so gee dit voor
   G Cmaj7 G Cmaj7 G Cmaj7 D Dsus4 D
Ek is...

G       Cmaj7
Dus die grade van die driehoek
G             Cmaj7
Tussen jou en my en altyd
G        Cmaj7
Bly onvolledig illusie
G          Cmaj7
Van ons verstaan relatief
G         Cmaj7
Tot ons gewaande bewustheid
G           Cmaj7
Ek ken jou nie, maar ek weet van jou
G                Cmaj7         G         Cmaj7 D Dsus4 D
Want jy speel so dikwels in my raaisels

CHORUS:

En dan weer G Cmaj7 G Cmaj7 G Cmaj7 .... saam met bekfluitjie

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$
$                                                                    $
$ *Hierdie is 'n BAIE akoestiese weergawe van hierdie great song.    $
$ Dit klink nogal nice op my kitaar, so probeer dit maar. Dit kan    $
$ dalk help om 'n capo op die eerste fret te sit, maarek speel hom   $
$ net so. Ek weet in die intro van die song, pick hulle die snare,   $
$ maar moet my nie vra nie! Ek is clueless! So as daar iemand daar   $
$ buite is wat actually KAN kitaar speel, help maar 'n bietjie jong! $
$ P.S. Kyk by die Dronwees tab van Akkedis hoe die Cmaj7 chord lyk.  $
$ Ek weet nie wat die chord se regte naam is nie, maar ek moet hom   $
$ iets noem! hy was eers C9, maar Cmaj7 lyk baie meer indrukwekkend! $
$ werner@matlabas.co.za                                              $
$                                                                    $
$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$





---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------