Guitar tablature for Bloekomboom by Rian Malan
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Bloekomboom
   ARTIST: Rian Malan
    ALBUM: Alien Inboorling

A           E
Bloekomboom daar langs die stroom
A                    E
Laat staan my bloekomboom
D                A            D
Hy's mooi vir my al is sy tyd verby
A                                       E
Ek wil langs hom l� en in sy skadu droom

A         E
Afgesaag, afgemaai
A                      E
Hulle s� die boom moet waai
        D      A            D
Hy's 'n alien, hy's 'n nare uitheemse ding
               A          E
Kap hom af van Harare tot Tafelbaai


Maar ek s�...


A          E
Alien, ook inboorling
A                      E
Hy's nes ek, my bloekomboom
   D               A                   D
Hy hoort nie hier, maar hy sit wortels neer
           A                     E
Doer onder in die land se donker are


Daar staan 'n bloekomboom op elke plaas se werf
Hoe gaan dit lyk as hy uitsterf?
Net stof en sand en die son wat weerloos brand
Vaal skape in 'n grys verlatenheid

Alien, inboorling
Laat staan my bloekomboom
Drie honderd jaar, ons twee langs mekaar
Nou tussen die bullet en die byl



---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------