Guitar tablature for Toe dit ek en jy was by Klopjag
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

ARTIST: KLOPJAG
SONG: TOE DIT EK EN JY WAS
ALBUM: 13/02


F
Kranse in die Boland
Dm
die reuk van fynbos langs die see
C                                           Bb
en kampvure by Buffelsbaai            
C                   F
weergalm jou naam

F
Verbasing in o�
Dm
die fotos daarna
C                                          Bb
en name wat ek vergeet het
C                   F
trek lyne van jou gesig

Bb              C
Maar nou's ek gatvol
F                       Dm
ek voel naak en verdwaald
        Bb                           C
en ten spyte raak ek verslaaf
                       F
aan kakpraat en fotos neem
              Bb
saam met mense
  C                       F
wat ek nooit weer gaan sien nie

F
Ek mis pretoria
Dm
my bakkie met sy gearlock

wat nooit wil oop

en sy ligte altyd op bright
C
ek en Jacques se smokebreaks

by die vensters voor hof 6G
Bb
onder plakkate wat beweer
C
ons bevind ons in 'n rookvrye gebied
F
ingevolge artikel sus en so

van wet huffels en suffels
F
Maar, toe dit ek en jy was
Dm
wat hand aan hand
C
wat hand aan hand
Bb    C                 F
deur die vlooimark stap


---------------------------------------------------------------------------------------------------
Hierdie is my eerste tab wat ek probeer het
en dit klink moerse goed,so as daar enige iemand is wat die song
op 'n beter manier kan speel ek sal graag wil hoor.Stuur dit na joumasemoer.com.                                                                              want niemand kan die chord so akkuraat he' nie.
Koop trots suid-afrikaans.Hierdie is 'n voorbeeld van 'n uitstekende S-A band.
Ondersteun hulle.Aan almal wat die tab download,laat dit reen waar jou skape wei.


ED..........
{DIE EEN UIT THABAZIMBI UIT}


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------