Guitar tablature for Bomskop babelas by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Koos Kombuis - Bomskop Babelas
Niemandsland and Beyond!
------------------------------

    Am        
Vanoggend sien ek weer

Vroegoggendlig met son
           G
Ek haal my t-shirts van die draad

Van Kerkorrel se balkon
   Am
Sy broer se daggastompies l� die hele w�reld vol
             G
Ek weet nog steeds nie waar's Dirk nie

Hy's iewers op 'n jol
   Am
Ek vat die pad skuins oor
   
Oor Hillbrow se traffic
      G
Soek dringend na 'n koffiebar
   
Met lekker soft-played music
        Am
Bruce Springsteen special speel

Tot vervelens toe op vyf
    G
Ek kry weer gevoelens tot in my lyf

               Am      G
En ek is weer bomskop babelas
D             A
Dik gerook en uigepaas
Am            G
Reisegers oor kamers
        Am            A
Met my tekkies en my rugsak
Am            G
Trifle white, trifle black
D              A
In die rooi en in die kak
Am              G
Ja, meneer die "Ja" baas
D               A
Hou jou geld en hou jou bek
Am       G     D           A
La la la la la la la la la la
Am       G     D           A
La la la la la la la la la la


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P)
aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op
die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas.
Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie.
ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies
en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die
tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose,
radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------