Guitar tablature for Dans met die rooi rok by Randall Wicomb
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Randall Wicomb - Dans Met Die Rooi Rok
--------------------------------------

G
Duitswes is lekker
             D
Duitswes is goed
                                      G
Duitswes is vol van die boertjies se bloed

Al trek ons sonder water
                    D
Al trek ons sonder kos
                                         G
Weet ons die boertjies, di� gaan ons verlos

G
Dans met die rooi rok
                D
Die hartlam van my
              
Dis die rooi rok
           
Dis die mooi rok
                      G
Dis die rooi rok wat swaai
                                D
Dawid de Lange se orkes, Haai, Haai
            
Dis die rooi rok

Dis die mooi rok
                  G
Dis die rooi wat swaai


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P)
aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op
die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas.
Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie.
ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies
en kitaartabs. Ons het.  Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die
tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose,
radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------