Guitar tablature for Bel My by Klopjag (tabbed by DirkBlom)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Bel My – KLOPJAG

Regdeur: D G A

Ons het gister laas gepraat
Oor ditjies en datjies
Oor mense by die werk
En hoe lank die dag word sonder jou

Ek ruik die donderweer in die wind
En hoop jy bel my voor dit reën
Want jy weet ek haat dit
om so alleen te wees in hierdie weer

So bel my asseblief
Voor dit reën

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------