Guitar tablature for Pampoen by Steve Hofmeyr (tabbed by Riaan26)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Ek glo hierdie is korrek. Ek sien 'n paar ouens hou daarvan om die akkoorde tussen "Vat die trein...na Petrus Steyn" te verander na D dan weer na A, maar as jy na die liedjie luister is daar geen akkoord verandering nie, hy bly op A en dan weer oor na E op "as jy wil". In elke geval, geniet dit, ek dink dis 'n wonderlike liedjie en lekker om te speel. Ek sit B se tab hierop, ek neem aan jul ken die res.

   B
e  x
a  2
d  4
g  4
b  x
e  x


VERS 1 - PALM MUTE
E                             A
Sing, sing jou woorde teen my vas
E                          A
Bring, jou hele lewe in 'n tas

SPEEL OOP SNARE
A                      
Vat die trein na Bloemfontein
                    
En die 506 na Petrus Steyn
   E                      B
En as jy wil, vat daar 'n bicycle


VERS 2 - PALM MUTE

E                                A
Volg, volg die grondpad teen die bult
E                        A
Hol, oor die velde as jy wil

SPEEL OOP SNARE
A
Hier wag ek die jare om

Vir 'n stofwolk op die horison
        E               B
Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk


KOOR:
            E                  A         
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
      E                    B
En 'n trekker wat se tires lek
     E                A
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
    E     B     E
Kom jy by my intrek
            E                  A         
Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
       E               B
En 'n plaas wat ek afbetaal
     E                A
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
    E     B     E
Kom jy om my te haal


VERS 3 - PALM MUTE
E                              A
Stuur, stuur my liefde vir jou ma
E                            A
Maar, as jy kom los haar net daar

SPEEL OOP SNARE
A
Want hier's net plek vir die drie van ons

Dis ek en jy en 'n afoor hond
   E                          B
Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof


VERS 4 - PALM MUTE
E                                  A
Bring, bring daai goedjies wat jou pla
E                             A
En ek, maak 'n ring van ogies draad

SPEEL OOP SNARE
A
Ek spaar nog vir die diamant

En 'n donkiekar vir die predikant
            E                    B
Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen....


KOOR x2

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------