Guitar tablature for Niks hang so rooi soos wingerdblaar by hexrivier by Laurika Rauch
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Laurika Rauch - Niks Hang So Rooi Soos Wingerdblaar By Hexrivier
----------------------------------------------------------------

C  Dm  G  C  F  C  G7

      C                                 F
Niks hang so rooi soos wingerdblaar by Hexrivier
      Dm7                                 G              G7
Niks staan so geel soos herfspamplier by Dwarsrivier op Ceres
C                Dm/C              C      F      C
   Slaan rem aan      hou jou asem in en kyk en kyk
            F              G             G7         C
Lank en eerbiedig soos 'n mens na so 'n herfs moet kyk
          F          G             C
Laat dit inbrand in jou vir later tyd
     F    G       C       C G   C
Die warm geel en rooi verlatenstyd

F  C  C7  F  Bb  Gm  C  F  Bb/F  F  Bb  F  C  F  G7


Hallo daar almal. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na
Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ek besluit
om hierdie tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig
wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS
STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met
kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Jy kan!

E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of
vrae. Sien weer as die tyd reg is.

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------