Guitar tablature for Ti Amo by Romanz (tabbed by riette)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

As die liedjie saam met die CD gespeel word sit Capo op 5de Riggel. Ek vind dat dit lekker sing sonder die Capo. Die gedeelte waar die Sleutel verandering plaasvind, is egter nie dieselfde as die CD nie. (Ek kon nie bepaal watter sleutel dit is nie - hier kan julle help) Dit word gespeel in 'n vinnige 3-tyd. Geniet dit...


C                   Am
Ti amo liefling ek het jou lief
            Dm
Gister was jy nog hier
             G
Ek dink aan oomblikke ons was saam

Nou sien ek jou gaan

C                 Am
Ti amo ek was so lief vir jou
             Dm
Wou jou net naby hou
       G
Naby genoeg om jou hart te steel

Alles met jou deel

C                Am
Hoe kon jy gaan sonder ‘n woord of ‘n traan
        Dm
Sonder berou of vrae
                  G
Die wêreld staan stil sonder jou en jy
                        C
Los my met niks toe jy gaan

C                                              
Hoe dink jy voel dit vir my
Am
Sommer so klaar en verby
Dm               
Wens jy kon langer hier bly
         G         
Hoor jy liefling ek soek jou by my

C              Am
Ti amo ek het in ons geglo
            Dm
Hoe kon ek jou verloor
            G
Sonder ’n groet of ’n woord

Van versugting of afskeid of

C
Dalk was dit daar in jou oë
Am
Dalk was dit daar in jou hart
Dm
Dalk was dit in jou geheime
          G
Dit was liefde hier’s die einde

C            Am
Ti amo ons sou vir ewig bly
              Dm
Liefling net ek en jy
     G
Die wêreld staan stil sonder jou en jy

Los my met niks toe jy

C             Am
Ti amo ek het in ons geglo
           Dm
Hoe kon ek jou verloor
          G
Sonder ’n groet of ’n woord

Van versugting of afskeid of
(2X)

KEY CHANGE

D                            
Dalk was dit daar in jou oë
Bm
Dalk was dit daar in jou hart
Em
Dalk was dit in jou geheime
         A
Dit was liefde hier’s die einde


D          Bm
Ti amo ek het in ons geglo
            Em
Hoe kon ek jou verloor
           A
Sonder ’n groet of ’n woord

Van versugting of afskeid of

D          
Ti amo Ti amo
Bm
Ti amo Ti amo
Em
Ti amo
     A                                
Die wêreld staan stil sonder jou en jy
                         D
Los my met niks toe jy gaaaaan

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------